Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Als Oor Kop

EBOOK

Als Oor Kop

Bernette Bergenthuin
(0)
sign up
Pages
236
Year
2014
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

CC wou nooit met merino's boer soos haar pa se begeerte was nie. Trouens, sy wil glad nie boer nie. Die ander uiterste is waarheen haar hart trek: modes, ontwerpe, kleure, tekstuur. En dit is wat hierdie onversetlike hardekop met 'n flair vir boheemsheid uiteindelik bereik: Sy word 'n modeontwerper met net een voorbehoud – geen trourokke nie. Maar ou skuld kan selfs só 'n meisie se pad verlê. En die buurman wat CC se pa by haar erfdeel ingooi, maak niks vir haar makliker nie. Asof dit nie genoeg is dat dié man as 't ware haar vennoot is in die ding waarin haar pa haar dwing nie, is hy 'n beeldhouer, al vind sy dit heelwat later uit. En klei is nie al wat hy in iets heeltemal anders omvorm nie, hy doen dit ook met haar hart.

Related Subjects

  • General
  • Romance
  • Adult Fiction
  • Contemporary

Artists

Bernette BergenthuinAuthor