EBOOK

Alles Is Perfek

Dina Botha
(0)

About

Die weduwee en sterrekundige, doktor Emma Holbrook, se toekomsplanne sluit nie 'n babadogtertjie in nie. Sy wil vir NASA werk en gaan haar kind laat aanneem. Maar die aantreklike dokter Simon kKrynauw, wat haar dogtertjie wil aanneem maak haar hart baie deurmekaar.

Related Subjects

Artists